IPPR nie hoopvol vir Namibiese ekonomie

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het die eerste kwartaal van 2021 se ekonomiese ontwikkeling tussen Januarie en Maart saamgestel, asook spesiale fokus op die 2021-2022 nasionale begroting. Direkteur van IPPR, Graham Hopwood, sê die impak van die pandemie is duidelik in die ekonomiese hersiening, maar daar is nie juis veel hoop op medium termyn vir die ekonomie nie. Hopwood gesels met Kosmos 94.1 Nuus.