Buitelander, broer bou skole

David Akinin, die Stigter van Atenu, is van Venezuela en het na Namibië getrek om bekostigbare behuising te ontwikkel. Hy het intussen besef dat daar nóg ‘n groter behoefte is, naamlik skole, is. Akinin en sy broer het hul aanslag in hul ontwikkelingsmaatskappy verander en nie net skole gebou nie, maar ook klaskamers bygevoeg waar nodig. Kosmos 94.1 Nuus het met Akinin gesels.