IPC toon sy medelye, beplanning is op koers

Die nasionale voorsitter van die Independent Patriots for Change-party Brian Black het namens die party hulle medelye uitgespreek aan alle Namibiërs wat geliefdes aan Covid afgestaan het. Afgesien daarvan sê Black die party is op dreef vir sy Visie 2024.