IPC skors Ciske

Die voorsitter van die Erongo-streeksraad en raadslid vir Swakopmund, Ciske Howard-Smith is deur haar party, die Independent Patriots for Change geskors. Sy sê sy het diefstal aangemeld.

Die party se nasionale algemene-sekretaris Christine Aochamus, sê dis te vroeg om kommentaar te lewer.