Internet-toegang in die streek onder die loep

Die Internet-spitsberaad wat tans in Kaapstad plaasvind kyk na die rol van inligting- en kommunikasie-tegnologie-broeikaste om internet-toegang in Afrika suid van die Sahara te verbeter. Vanjaar se beraad fokus op die pad na internet-toegang in die streek. Die bestuurder van die MultiChoice-groep, Collen Dlamini, sê die maatskappy wil ‘n beter toekoms vir Suid-Afrika bou deur betrokke te raak by projekte wat internet-toegang aanmoedig: