Internasionale Grondkoalisie gee leiding met Afrika Grondforum 2021

Die Internasionale Grondkoalisie het vandag ‘n aanlyn mediakonferensie gehou om aan te dui hoe die Afrika Grondforum 2021 grond sal voorsien aan onder meer grondgebruikers, plaaslike gemeenskappe, inheemse mense, vroue en die jeug en hulpbronne mobiliseer. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die departement van ekonomie aan die Universiteit van Namibië, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus hoe Afrika in hierdie grondkonflik beland het.