Internasionale gesondheidsnavorser sê oor enstof-ongelykheid

’n Internasionaal bekende gesondheidsnavorser sê meer fokus moet geplaas word op die kwantifisering van entstof-ongelykheid om te weet hoe presies om hierdie uitdaging aan te spreek. Die direkteur van die Instituut vir Wêreldwye Gesondheidgelykheidstudies, professor Timothy Carey, sê die gebrek aan toegang tot entstowwe sal daartoe bydra dat die pandemie nog vir jare ‘n probleem sal wees. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …