Inspekteur-generaal Joseph Shikongo neem oor

Die nuwe hoof van die Namibiese polisie, inspekteur-generaal Joseph Shikongo het vandag amptelik sy pos ingeneem. Hy is, nes sy voorganger luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga, baie gewild onder die publiek en is ook baie ervare. Hy het onderneem om sy pligte met eer uit te voer.