Hatuikulipi bly moeilik tydens sy getuinenisAugust 31, 2022
Die borgaansoek van die Fishrot-beskuldigde Tamson Hatuikulipi is steeds aan die gaan voor regter David Munsu. Die staatsadvokaat Ezekiel Iipinge het sy vrae oor belastingontduiking voortgesit en Hatuikulipi was, oudergewoonte, moeilik. Sy regsverteenwoordiger, Florian Beukes het eksepsie gemaak.