Innovering in onderwys uiters belangrik

Die Afrika Inligtingstegnologie Ministers Forum is tans aan die gang in die hoofstad. Die simposium word in samewerking met die Unesco aangebied en kyk na hoe inligting gebruik kan word in die openbare belang. Die inligtingsminister, Peya Mushelenga sĂȘ innovering in veral onderwys is van kritiese belang.