Inkomstediens in buurland onder die loep in begroting

Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, het die regering se voorneme verwelkom om die diens se fiskale raamwerk deur middel van fiskale omsigtigheid te verbeter. Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het in sy mediumtermyn-begroting aangekondig belasting-insameling het die vooruitskattings oortref en die bruto belasting-inkomste vir 2022/23 is met 83,5 miljard Suid-Afrikaanse rand opwaarts aangepas tot 1,68 triljoen rand. Kieswetter het meer maniere voorgestel waarop die regering die diens kan verbeter: