Inheemse tale is belangrik vir teater se ontwikkeling

Die Nasionale Teater van Namibië sal ‘n regstreekse aanlynbespreking hou oor die belangrikheid van inheemse tale in die ontwikkeling van Namibiese teater. Verskeie kenners sal deelneem aan die bespreking wat op 27 Julie om sesuur namiddag begin. Desiree Mentor van die NTN het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *