Ingrypings nodig, beurtkrag onderbreek klein besighede

Sakeleiers in Suid-Afrika glo ekonomiese ingrypings is dringend noodsaaklik om die buurland te red en beleggings aan te moedig. Dit volg op beurtkrag wat sake-bedrywighede landwyd onderbreek. Ander faktore wat groei belemmer, sluit in die Covid-19-pandemie en die onrus van Julie verlede jaar. Die uitvoerende hoof van Business Unity South Africa, Cas Coovadia, sê kleinsake-ondernemings ly die meeste onder beurtkrag: