Inentingsveldtog vir kinderspuite skop volgende week af

Die Namibiese gesondheidsministerie skop sy inentingsveldtog volgende week Maand regoor die land af en duur tot 19 Augustus. Roetine inentings het oral oor teruggesak as gevolg van die Covid-pandemie en die hele reeks inspuitings word aangebied aan kinders jonger as vyf jaar. Klem-in-die-kaak sowel as vitamine A inspuitings word ook aangebied, en kinders word ontwurm. Die adjunk gesondheidsminister, dr. Ester Muinjangue is aan die woord.