IMF-voorspelling is tragedie

Die DA sê indien die Internasionale Monetêre Fonds se vooruitskouing vir Suid-Afrika waar word, sal dit neerkom op ʼn enorme humanitêre tragedie. Die fonds se 2024-verslag oor Wêreld Ekonomiese Vooruitsigte toon werkloosheid sal vanjaar tot 33,5-persent styg en in 2025 tot 33,9-persent. Traverse Le Goff van die DA sê nóg ʼn styging in die werkloosheidsyfer sal ʼn ekonomiese bloedbad veroorsaak: