IMF het nie voorwaardes gestel nie

Die Namibiese minister van finansies Ipumbu Shiimi het in ‘n verklaring gesê dat die 3,9 miljard lening van die Internasionale Monetêre Fonds nie bepaal het watter besparingsmaatreëls die regering instel nie. Shiimi sê dat die onveranderde lone van staatsamptenare ‘n goeie voorbeeld hiervan is. Die maatreël is reeds ‘n geruime tyd in plek. Die ministerie se woordvoerder, Tonateni Shidhudhu…

Ja ons het ‘n tegniese probleem in Whk wat die sein afsny na die ander senders landwyd…ons tegnici werk aan dit baie dankie