Houtskoolvereniging word herdoop

Die nuwe naam van die Namibië Houtskoolvereniging is amptelik goedgekeur en sal nou bekend staan as die Charcoal Association of Namibia, oftewel, CAoN. Michael Degé, die bestuurder van die vereniging, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus waarom die naam verander is.