Hou vas..Roxette vat jou vir ‘n “Joyride”

Roxette toer na Suid-Afrika

Per Gessle sal vergesel word deur die Sweedse megaster Lena Philipsson tydens die konserttoer, Roxette in Concert 2025.

Roxette hoop om hul Suid-Afrikanse aanhangers se harte warm te laat klop.

Dit gaan nie vir Gessle oor nuwe musiek nie, maar oor hul ou treffers.

Hulle tree op in Kaapstad by die Grand Arena, Grand West op 26 Februarie 2025 en 28 Februarie 2025 by die SunBet Arena, Time Square in Pretoria.