Hondegevegte vat weer vlam in die Wes-Kaap

Wetstoepassingsagentskappe in die Wes-Kaap het drie verdagtes in hegtenis geneem toe hulle in Saxonsea in Atlantis by Kaapstad op ‘n georganiseerde hondegeveg toegeslaan het. Die Kaap de Goeie Hoop-dierebeskermingsvereniging en die Kaapstadse metro se wetstoepassingseenheid vir dierebeheer het op vier honde beslag gelê. Die DBV se hoofinspekteur, Jaco Pieterse, sê twee honde wat besig was om te veg, is vir behandeling na ‘n veearts geneem: