Vraghouer-uitdagings word ook plaaslike ervaar

Ontwrigting in waardekettings en internasionale vervoer word reeds ‘n geruime tyd ervaar met veral ‘n tekort aan vraghouers. Volgens internasionale media is die wisselvallige vraag tydens 2020 die meeste hiernatoe bygedra. Volgens Stefan Terblanche, die hoof uitvoerende beampte van FP du Toit Vervoer in die hoofstad, sê die tekorte word ook plaaslik ervaar maar, dat dinge op die oomblik redelik vlot verloop.