Hoachanas se brand na sonop onder beheer gebring

Willie Krügel, ‘n boer in die omgewing van Hoachanas sê die brand, wat Woensdag ontstaan het, is onder beheer gebring. Die span van die Namibia Marshal Rangers was ook op die toneel om hand by te sit. Krügel sê die brand is net na sonop geblus.