Hill-Lewis verwelkom alle besoekers aan Kaapstad vandag

Ondersteuners wat op pad is na die Kaapstad-stadion vir vanmiddag se groot toets tussen die Springbokke en Wallis word daaraan herinner dat parkering in die omgewing van die stadion beperk is. Die stad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis sê 56 000 mense sal na verwagting na die stadion stroom. Hy het alle besoekers verwelkom: