Copps 94.1: Konstabel skiet sy kollega dood

Vrydagaand se Copps 94.1-program het op ‘n tragiese noot afgesluit met ‘n skietvoorval by die Enkelkwartiere in Katutura. Dit het later aan die lig gekom dat ‘n polisie-konstabel sy kollega geskiet het. Geslagsgeweld vier ook steeds hooggety soos Francois Lottering, wat op grondvlak was, verduidelik.