Hichilema-afdankings was verwag

Die nuwe Zambiese President Hakainde Hichilema het sy land se polisiehoof, generaal Kakoma Kanganja en al sy adjunkte afgedank. Hichilema het ook die aanstelling van nuwe weermag- en lugmaghoofde aangekondig, asook ‘n nuwe hoof van die verdedingsvleuel. Patrick Chisanga, ‘n Zambiese konsultant in korporatiewe bestuur regoor Afrika, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *