Herfshoofstuk van Woordfees skop binnekort af

Die Windhoek Woordfees sê die 2022 Herfshoofstuk sal binnekort afskop. Dr. Chrisna Beuke-Muir is welbekend in Windhoek as ʼn voorloper vir Afrikaans en by hierdie eerste deel van vanjaar se Windhoek Woordfees is sy weer op haar beste te sien in ʼn kragtige eenvrouvertoning met Sus van. Beuke-Muir die voorsitter van die fees het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.