Heineken-reeks: Strauss sê dit lyk goed vir die Bulle

Die president van die Blou Bulle Willem Strauss het ekslusief met Kosmos 94.1 Nuus gesels na die span se oorwinning die naweek. Hy sê die span het reeds verseker van ‘n plek in die uitspeelrondes van die Heineken Kampioene-kompetisie en dat hulle uitsien na Vrydag se wedstryd, dalk in -7 grade Celsius…