Haufiku sê oor Wêreldgesondheidsdag

Wêreld-gesondheidsdag word vandag deur die Wêreldgesondheidsorganisasie herdenk. Hierdie dag word jaarliks gevier om die aandag te vestig op ‘n spesifieke gesondheids-onderwerp wat mense oor die hele wêreld bekommer. Sedert die begin van die Covid-pandemie het is gesien hoe gesondheidsdienste ’n hupstoot gekry het. Kosmos 94.1 Nuus het aan die voormalige minister van gesondheid, dr. Bernard Haufiku, gevra of Namibië se gesondheidsdienste sedert die begin van die pandemie ’n hupstoot gekry het.