Hatuikulipi loop deur onder staatsadvokaat

Een van die Fishrot-beskuldigdes Tamson Hatuikulipi se borgaansoek is tans voor hoërhofregter David Munsu aan die gang. Hatuikulipi en sy skoonpa, voormalige visseryminister Bernardt Esau is vroeër borg in die laerhof geweier. Hulle het appelleer en het weer verloor. Volgens Hatuikulipi se regsverteenwoordiger Floran Beukes van Metcalfe Beukes, word die borgaansoek op nuwe feite gebring. Die staatsadvokaat Ed Marondedze het Hatuikulipi gehamer.

Hatuikulipi het aanhou vrae vermy …