Hatuikulipi-borgaansoek: ‘Lening’ in kommunikasie was ‘geldwassery’

Die hoofondersoekbeampte van die Teenkorrupsie-kommissie Andreas Kanyangela getuig steeds in die borgaansoek van die Fishrot-verdagte, Tamson Hatuikulipi. Hatuikulipi, was die uitvoerende hoof van Fishcor en Kanyangela, tydens ondervraging deur die staatsadvokaat, Ezekiel Iipinge, sê dat die woord lening gebruik is wanneer die partye oor geldwassery gepraat het.