Harry se biografiese SPARE Januarie op die boekrak

Prins Harry se nuwe boek SPARE verskyn in Januarie. SPARE blyk om ‘n verwysing te wees na die Engelse woord heir en ’n spare te wees, wat sy houding teenoor sy plek in die koninklike familie uitbeeld. Besonderhede van prinses Diana se begrafnis word in die boek genoem wat as uiteindelik sy eie storie beskou word. Hy deel sy persoonlike reis van trauma tot genesing en opbrengste van die boek sal aan liefdadigheidsorganisasies geskenk word.