Harry Knoesen kry twee lewenslange vonnisse vir terreur

Die leier van die regse organisasie, die Nasionale Christelike Weerstandsbeweging, is in die Hooggeregshof in Mpumalanga twee lewenslange vonisse opgelê vir terrorismeverwante misdrywe. Die 63-jarige Harry Knoesen het volgens berigte ‘n diepgewortelde haat vir die rasse-demokratiese bedeling ontwikkel. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Monica Nyuswa, sê hy het probeer om sy oortuigings op godsdienstige gronde te regverdig, en beweer God het bepaal dat hy Suid-Afrika moet her-opeis vir witmense: