Handvol SA-gevangenes skryf ook matriek

Volgens die Departement van Korrektiewe Dienste het 264 gevangenes vandag met die matriekeksamen vir 2022 begin. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê die jonger oortreders het ondersteuning gekry. Nxumalo sê onderrig speel ‘n rol in rehabilitasie en gevangenes verdien ‘n tweede kans. Hy het gevra vir ondersteuning vir oortreders wat entoesiasties is om ten goede te verander: