HAN: Namibiërs ondersteun plaaslike toerisme, maar …

Namibiërs ondersteun plaaslike toerisme en het volgens die toerismestatistieke van Januarie van die Gasvryheidsvereniging van Namibië byna 53 persent van alle toeriste by akkommodasie-geriewe uitgemaak. Maar die pandemie het ook sy tol op Namibiërs geëis met nege persent minder Namibiërs wat in Januarie 2022 akkommodasie-geriewe het as die 61,4 persent Namibiërs in Januarie 2021. Gitta Paetzold, uitvoerende hoof van die vereniging …