Hage sê hulle werk daaraan om met nuwe ID te kan reis

Met die bekendstelling van die nuwe Namibiese ID-dokument, sal dit moontlik kan wees om ten minste op die vasteland te kan reis, so lande instem daarvoor. President Hage Geingob sê hy en die Botswana president, Mokgweetsi Masisi, het ook reeds so ooreengekom…