Guterres se boodskap is kort en kragtig

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres het ‘n kort en kragtige boodskap aan die leiers van die G20-lande oor klimaatsverandering gestuur. Hy sê die beperking in die styging van temperatuur moet by 1,5°C bly.