Groot voorspellings Zim se ekonomiese groei

Die Zimbabwiese regering verwag dat die buurland se ekonomie in 2021 aansienlik kan groei en sommige kundiges praat selfs van tot 7,8 persent, ondanks die impak van die Covid-19-pandemie. Eddie Cross, ‘n ekonoom in Zimbabwe, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.