Groot veldbrande woed tussen Omaruru en Wilhelmstal

‘n Groot veldbrand woed noord van die Wilhelmstal-Karibib-pad naby Albrechtshöhe. Die vernietigende vlamme word deur winde aangedryf, en die droë plantegroei maak dit moeilik om die vlamme te bestry. Marshal Ranger Sean Naude sê aan Kosmos 94.1 Nuus, buiten die brand in die Suide, is daar ‘n groot veldbrand tussen Omaruru en Wilhelmstal.