Groot rugby in Kaapstad vandag

Daar is vandag lekker groot rugby in Kaapstad. Die Suid-Afrika A-span speel vanmiddag teen die Bulls en die Stormers pak die span van die Ierse en Britse Leeus .Springbok-afrigter Jacques Nienaber het 12 veranderings aan die A-span aangebring vir die wedstryd teen die Bulls. Hy het nege Wêreldbeker-spelers ingesluit nadat die span met 18 Bokke die Britse en Ierse Leeus Woensdag op dieselfde veld geklop het. Die president van die BLou Bulle Willem Strauss het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.