Groot planne vir Bahnhof by Rehoboth, maar inwoners moet skuif

Die Rehoboth-dorpsraad het Sondagnamiddag ‘n gemeenskapsvergadering gehou in Rehoboth saam met die inwoners van Bahnhof. Die doel van die vergadering was om inwoners in te lig wat die dorpsraad vir dié gebied beplan. Die woordvoerder van die stadsraad, Desiree Theunisen, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor wat alles bespreek is.

Intussen sê hy voertuigverkope vaar redelik goed in die buurland maar het nog nie die syfers van 2019 oorskry nie. Hy sê dit sal eers teen 2023 plaasvind.