Vrou wat graad 12-sertifikaat vervals, gevonnisOctober 11, 2021

Ester Hihanguapo, uitvoerende sekretaresse vir korporatiewe dienste by Cenored, is in die landdroshof op Otjiwarongo  tot vier jaar tronkstraf gevonnis, omdat sy haar graad 12-sertifikaat vervals het. Twee jaar daarvan is opgeskort en sy kan ‘n boete van 16 000 Namibiese dollar betaal om te vermy dat sy die ander twee jaar agter tralies deurbring. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *