Groot oorwinning vir gehoorgestremdes in SA

Die Nasionale Raad van, en vir Persone met Gestremdhede sê hulle die Hooggeregshof gevra om ‘n bevinding aan Okosa te lewer oor die insluiting van meer regte vir gehoorgestremde kykers in die nuwe uitsaairegulasies. ‘n Woordvoerder van die Raad, Fanie du Toit, sê die Hooggeregshof in Pretoria het die regulerende liggaam opdrag gegee om aandag te skenk aan die versoek om onderskrifte in hul uitsendings in te sluit: