Groot name by Lente-woordfees

Die organiseerders van die Windhoek Woordfees laat die aap uit die mou oor dié fees se Lente-hoofstuk wat in November gaan plaasvind. Groot name soos Amanda Strydom, Sandra Prinsloo en Spoegwolf gaan met uitstekende produksies Windhoek toe kom. Elizma Theron van Netwerk Namibië is aan die woord…