Groot afwagting vir Geingob se Covid-inligtingsessie

Daar is groot afwagting vir President Hage Geingob se inligtingsessie vanoggend om tien-uur om die land op hoogte te bring met die Covid-vooruitsigte tans en in die nabye toekoms. Dit sal die 37ste Covid-19 openbare inligtingsessie wees sedert die begin van die pandemie. Sven Thieme, O&L-groep uitvoerende voorsitter het sy verwagtinge in die verband so aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom.