Steve Hofmeyr loop deur omdat hy stemnota van Theuns Jordaan in huldeblyklied gebruik

Steve Hofmeyer loop volgens berigte deur onder kritiek omdat hy die stemnota wat Theuns Jordaan voor sy dood aan hom gestuur het in die liedjie, “ Sing dan in die hemele” gebruik. Die liedjie is op Theuns se roudiens gespeel en later op You Tube geplaas. Hier is ‘n kort snit.