Grond word geallokeer, daar’s geen hervestiging nie

Die Nudo-parlementslid Joseph Kauandenge het vandag in die parlement gevra of daar werklik ‘n hervestigingsproses is vir grond omdat dit voorkom asof grond eenvoudig geallokeer word.

Die voormalige minister van grondhervorming Utoni Nujoma het so geantwoord.  

Die voormalige minister van grondhervorming Utoni Nujoma het so geantwoord.