Groei in kredietverlening is goeie nuus, veral vir besighede

Ekonoom Robert McGregor sê dat die opwaartse neiging in privaatsektor kredietverlening voort sal gaan, en dat dit veral goeie nuus is dat besighede effe meer lenings begin neem. Die syfers vir Mei het op 4,5 persent op ‘n jaargrondslag ingekom teenoor 3,8 persent wat in April gemeet is. Volgens Cirrus in die hoofstad verteenwoordig dit die beste groei sedert die Covid-pandemie begin het. McGregor verduidelik.