Grond vir jong mense kan inkomste skep

Verskeie maatskaplike aktiviste is van mening dat die Affirmative Repositioning- beweging is geanker daarin om ekonomiese vryheid te verseker vir die algemene Namibiër. Die beweging bewywer hom spesifiek vir maatskaplike geregtigheid, en hou gereeld die regering aanspreeklik.  Die beweging se woordvoerder, George Kambala sê die doelwit is grond vir jong Namibiërs sodat hulle dit in ‘n inkomste kan omskep.