Groenwaterstof: Wat’s volgende vir Namibië

Die eerste Namibiese Groenwaterstof-konferensie wat oor twee dae plaasgevind het, is in die hoofstad afgesluit. Die konferensie, waarin kundiges en belanghebbendes in die ruimte vir hernubare energie byeen gekom het om geleenthede in hierdie sektor te verken, word beskryf as ‘n reuse-sukses. ‘n Lid van die organisering-span, Cons Karamata, sê hulle is tevrede met die uitkoms van die konferensie. Hy voeg by wat die regering se volgende stappe is.