DA verskerp sy pogings om Cele te verwyder

Die DA het sy pogings verskerp om die buurland se polisieminister, Bheki Cele, uit sy amp te verwyder. Die party se skaduminister, Andrew Whitfield, het lede by Grondwetheuwel in Johannesburg toegespreek oor die bekendstelling van ‘n nuwe veldtog-hulpmiddel in die vorm van ‘n advertensiebord. Whitfield sê die advertensiebord sal ‘n “uitlokkende” boodskap uitbeeld en help om die boodskap oor te dra: