Groen-toekenning vir Bank Windhoek

Bank Windhoek het die toekenning vir Groen FinansiĆ«le Dienste by die derde Volhoubare Ontwikkeling-toekennings-geleentheid van die Omgewings Beleggingsfonds ontvang. Daar was 9 kategorieĆ« vir organisasies en individue wat aansienlik tot volhoubare ontwikkeling bygedra het. Die Besturende Direkteur van Bank Windhoek Baronice Hans…